Job Summary
Pligte en Verantwoordelikhede
-Voorbereiding en versorging van finansiële state
-Bestuur van volledige rekeningkundige funksie vir 'n portefeulje kliënte
-Voorbereiding en indiening van belastingopgawes (individue, maatskappye en trusts)
-Rekonsiliasies, BTW-opgawes en statutêre nakoming
-Gereelde kliëntebesoeke en -konsultasies
-Opbou en onderhoud van sterk kliënteverhoudings
-Samewerking met kollegas en vennote om hoëgehalte dienslewering te verseker
Vereistes
-Voltooide SAIPA- of SAICA-klerkskap (articles) is 'n vereiste
-Nuut gekwalifiseerd of reeds relevante ervaring in 'n rekenmeesterfirma
-Vlot tweetalig in Afrikaans en Engels (mondeling en skriftelik)
-Bereid en in staat om gereeld kliënte by hul besighede te besoek
-Eie vervoer en geldige bestuurslisensie
-Goeie kennis van rekeningkundige sagteware (bv. Pastel, Xero, Sage, CaseWare)
-Sterk aandag aan detail en vermoë om onder druk te werk
-Uitstekende kommunikasie- en kliëntediensvaardighede