Ons client, ’n sagtevrugte verkoelings en verpakkingsfirma, soek ’n Senior Verkoelings Tegnikus.
Die gepaste kandidaat sal aansluit by n wêreldklas maatskappy met van die nuutste tegnologie. n Droom geleentheid vir enige passievolle kandidaat.
Die pos sal leiding neem van die Verkoelings Afdeling en baie nou saamwerk met die instandhoudings span. Die kandidaat moet met oorgawe en passie sy werk verrig, goeie verkoelings dissiplines volg.
Essensiële kwalifikasies, vaardighede en ervaring:
Eienskappe:
n Markverwante vergoedingspakket sal aangebied word volgens die aansoeker se ervaring en kwalifikasie. Die pos rapporteer aan die hoofbestuurder
Area: Ceres, Prince Alfred Hamlet.
Starting date: As soon as possible.
Salary: Market related
Please apply online for this position if you meet the above-mentioned requirements.
Please assume that your application was unsuccessful if you have not been contacted within 4 weeks.
You have successfully created your alert.
You will receive an email when a new job matching your criteria is posted.
Please check your email. It looks like you haven't verified your account yet. Here's what you're missing out on:
Didn't receive the link? Resend Verification Link