Plaasvoorman Pos Beskikbaar
Junior plaas voorman moet oor die volgende kan beskik:
- Kennis van intense skaap boerdery en siektes ‘n vereiste
- Algemene onderhoud rondom die plaas
- Residensiele onderhoud
- Prakties kan dink
Vereistes:
- Matriek
- Minimum 3 jaar ondervinding in skape
- Eie betroubare Vervoer en selfoon
- Moet in Pretoria woonagtig wees
Salaris R120 000 per annum onderhandelbaar. Behuising word nie voorsien nie.