Opsoek na 'n Wildsplaas Bestuurder met ten minste 3 jaar ondervinding as Plaasbestuurder en ondervinding in vestiging van wild soos 'plains game' op 'n plaas.
o Relevante naskoolse kwalifikasie in Landbou.
o Kennis van infrastruktuur instandhouding.
o Ondervinding in die bestuur van personeel in ‘n landbou omgewing.
Goeie kommunikasie vaardighede: Vermoë om verbaal en skriftelik duidelik te kommunikeer.
Onafhanklik kan werk.
Probleemoplossings vaardighede.
Interpersoonlike vaardighede.
Organiserings vermoë.
Tegniese vaardighede.
Verantwoordelikhede sluit in, maar is nie beperk tot:
•Skep en bestuur ‘n jaarlikse plaas begroting.
•Bestuur werkers korps van vyf personeel.
•Hou toesig oor werkplan sowel as weekliks en daaglikse taak lyste.
•Toesig hou oor finansiële administrasie rakende lewerings en betalings.
•Hou toesig oor die instandhouding van infrastruktuur, gereedskap en voorrade.
•Paaie en omheining opgradering sal belangrike aspek wees.
•Vestiging van wildspesies.
You have successfully created your alert.
You will receive an email when a new job matching your criteria is posted.
Please check your email. It looks like you haven't verified your account yet. Here's what you're missing out on:
Didn't receive the link? Resend Verification Link