Pos beskikbaar: Tegnikus in pluimvee bedryf
GEKWALIFISEERDE INDUSTRIELE ELEKTRISIEN
- Minimum 5 jaar ondervinding in industriele omgewing
- Kantore gebaseer in Benoni, Gauteng
Kandidaat moet oor die volgende beskik:
- Geldige bestuurs lisensie
- Bereid wees om weg te werk van huis af 80% van die tyd
- Bereid wees om oortyd te werk
- Rekenaar vaardig wees
- Geldige paspoort vir buitelandse werk
- Ondervinding in kommersiele pluimvee boerdery industrie sal voordelig wees
- Leierskap en aanvaarding van verantwoordelikheid is baie belangrik
Additech bied goeie groei geleentheid vir ‘n kandidaat met integriteit en goeie werks etiek.
Salaris is industrie verwant.
Stuur asb volle CV en kwalifikasies na info@additech.co.za.