Ons kliënt, 'n gevestigde en gerespekteerde groenteverpakkingsaanleg in Prince Alfred Hamlet, is op soek na 'n ervare en dinamiese Rekenmeester om deel van hul professionele span te word.
Our client, an established and respected vegetable packing facility in Prince Alfred's Hamlet, is seeking an experienced and dynamic Accountant to join their professional team.
VERANTWOORDELIKHEDE:Loonadministrasie en -verwerking
Debiteurebestuur
Krediteurebestuur
Rekonsiliasies
Finansiële administrasie
Versekering van voldoening aan toepaslike wetgewing en regulasies
Finansiële verslagdoening
Algemene administrasie en spanondersteuning
RESPONSIBILITIES:
Payroll administration and processing
Debtors management
Creditors management
Reconciliations
Financial administration
Ensuring compliance with applicable legislation and regulations
Financial reporting
General administrative duties and team support
VEREISTES:'n Toepaslike tersiêre kwalifikasie.
'n Minimum van 3 jaar se ervaring in 'n soortgelyke posisie.
Bewese ervaring in die volledige verwerking van salarisse en lone.
Werkende kennis van VIP Payroll en Pastel sal tot die kandidaat se voordeel strek.
Uitstekende rekenaarvaardighede.
Die vermoë om uiters akkuraat en georganiseerd te werk.
Uitstekende kommunikasievaardighede.
'n Hoë vlak van integriteit en etiese optrede.
Die vermoë om onder druk en binne streng sperdatums te werk.
REQUIREMENTS:
A relevant tertiary qualification.
A minimum of 3 years' experience in a similar position.
Proven experience in the full processing of salaries and wages.
Working knowledge of VIP Payroll and Pastel will be advantageous.
Excellent computer literacy.
The ability to work with exceptional accuracy and strong organisational skills.
Excellent communication skills.
A high level of integrity and ethical conduct.
The ability to perform effectively under pressure and meet strict deadlines.
SLUITINGSDATUM: 27 JULIE 2026
CLOSING DATE: 27 JULY 2026
Selgs kortlys kandidate sal gekontak word.
Only shortlisted candidates will be contacted.