Job Summary
'n Hoogs aangeskrewe regsfirma is op soek na 'n bekwame Korporatiewe & Trust Administrateur. Die ideale kandidaat het ondervinding met CIPC-administrasie, trusts en maatskappysekretariële werk, en is gemaklik om met kliënte en relevante owerhede saam te werk.
Kwalifikasies & Vaardighede:
- Graad 12 Senior Sertifikaat
- Diploma of Sertifikaat in Regsadministrasie, Paralegal Studies, Korporatiewe Bestuur, Company Secretarial Practice of soortgelyke rigting
- BCom Regte sal voordelig wees
- 3 tot 5 Jaar relevante ondervinding in CIPC-administrasie; Maatskappy sekretariële funksies; Trustadministrasie; 'n Regs- of rekeningkundige omgewing
- Rekenaar geletterd / CIPC eServices en BizPortal
- Vlot Afrikaans asook Engels (Lees, praat en skryf)
- Goeie begrip van Beneficial Ownership-regulasies
- Kennis van die Companies Act en korporatiewe nakomingsvereistes
- Sterk administratiewe en organiserings vermoë
- Akkuraatheid en tydbestuur
- Uitstekende kommunikasievaardighede
- Integriteit, betroubaarheid en 'n kliëntgesentreerde benadering
If you do not receive feedback in 7 days, please consider your application as unsuccessful.078 619 0724