Ons is op soek na 'n hoogs geskoolde, doelgerigte en hardwerkende individu om ons “Finasiële” posisie te vul.
Vereistes:
• Bereid om te vlieg na kliënte in Suid Afrika
• Jy sal deel wees van 'n span van 10 mense
• Jy moet integriteit he, rekenaarvaardig wees en bereid wees om te leer en onder druk te werk.
• Vorige rekeningkundige or regs ondervinding sal goed wees. Minstens 2-3 jaar ondervinding.
Vaardighede:
• Uitstekende kommunikasievaardighede
• Vermoë om onafhanklik en onder druk te werk
• Vermoë om streng sperdatums te bereik
• Moet 'n spanspeler wees
• Konflikoplossing
• Moet tweetalig wees
• Vermoë om vertroulikheid te handhaaf en uiterste diskresie uit te
oefen.