WERKSWINKEL VOORMAN
Paarl
Qualipak is 'n gevestigde vervaardigings- en meganiese ingenieursfirma geleë in Paarl, wat spesialiseer in die ontwerp, vervaardiging en installasie van toerusting vir die voedsel en wynbedryf. Ons is op soek na 'n praktiese en betroubare Werkswinkel Voorman om ons produksiespan te lei.
Verantwoordelikhede sluit in:
Vereistes:
Stuur jou CV na francois@qualipak.co.za met die verwysing Werkswinkel Voorman.
You have successfully created your alert.
You will receive an email when a new job matching your criteria is posted.
Please check your email. It looks like you haven't verified your account yet. Here's what you're missing out on:
Didn't receive the link? Resend Verification Link