Electrical Unlimited spesialiseer in die uitreik van Elektriese Sertifikate en benodig die dienste van 2 Elektrisiens met n minimum ondervinding van 5 jaar in die huis bedradings bedryfmet verkieslik COC ondervinding sowel as goeie fout naspoor ondervinding Ondervinding in Elektriese Heinings sal n bonus wees.