ADMIN KLERK, R7000
Rekenmeestersfirma in Silverton
Algemene assistent vir die ouditeur wat kan opgelei word of reeds kan verrig
1. Admin funksies
2. Capture van slips
3. Skakelbord
4. Uitstuur van invoices en rekeningstate,
5. debiteure opvolg
6. Inkopies
7. Voorberei van maaltye ( resepte en opleiding sal verskaf word waar nodig). Baie gesonde etes. Meestal stoom van kosse
8. Antwoord van navrae van kliente
9. Aflewering of kolleksie van dokumente wanneer nodig. ‘N travel claim word betaal
10. Algemene kantoor werk
11. Enige aksies benodig wat die ouditeur nie tyd het om persoonlik te doen nie.
Vereistes
- Matriek
- Rekenaar geletterd
- Goeie kommunikasie vaardighede
- Afrikaans as huistaal maar wel Engels magtig
- Ouderdom 18- 26 jaar
- Eie vervoer
- Geldige bestuurslisensie
Stuur CV in Word formaat+ foto na: kmc1@telkomsa.net Ref: Admin