Ons is opsoek na ’n persoon wat Moreleta Kerk se Junior Jeugbediening (voorskool tot graad 6) kan koördineer.
Gepaste opleiding in jeugwerk of soortgelyk sowel as ondervinding in jeugwerk kan jou help met die volgende:
Eienskappe:
Verantwoordelikhede
Werksure en werkswyse
Ons betrekking is ‘n voltydse pos met werksure van 07:45 tot 16:00 in die week en dit vereis van jou om minstens 5 ure op ’n Sondag te werk. Daar word wel deur die week afgevat vir die werk op ‘n Sondag soos ooreengekom met die Leraar van jou span. As koördineerder werk jy altyd in spanverband. Daar is adminpligte wat ook vervul moet word en jy werk saam met een van ons gemeente se Leraars.
You have successfully created your alert.
You will receive an email when a new job matching your criteria is posted.
Please check your email. It looks like you haven't verified your account yet. Here's what you're missing out on:
Didn't receive the link? Resend Verification Link