DRYWER / VERKOOPS MAN OF DAME .
Moet woonagtig wees in die ooste , nie roker not neg , valid drywers lesensie en onder die ouderdom van 45 .
Die werk behels dat jy moet aflaai asook rep . 20 percent komissie op nuwe besigheid( op die profit)
Mondays to Fridays 8-5
Die maatskapy verkoop verpakking materiale aan ander firmas en die potentiaal is massive om goeie komissie te verdien.