Is jy gedrewe, ambisieus en opsoek na ‘n nuwe uitdaging? Ons is opsoek na dinamiese, jong verhuringsagente in Centurion om deel te word van ons span. Vereistes: ● Moet woonagtig wees in Centurion of nabye omliggende areas ● Goeie kommunikasie vaardighede ● Eie rekenaar en selfoon ● Eie vervoer ● Opleiding word voorsien *Bepaal jou eie werks-ure. E-pos jou CV na: marketing@lettingexperts.co.za