Verkoops persoon posisie beskikbaar vir 'n eerlike mans persoon. Moet onafhanklik kan funksioneer. Ideale kandidaat moet "target driven" wees.
Moet beskik oor eie vervoer met geldige rybewys en bereid wees om weg van die huis af te werk. Die ideale kandidaat moet bereid wees om sekere dae lang ure te werk by feeste en expo's regdeur Suid-Afrika.
Basiese salaris met 'n kommisie struktuur op verkope. Brandstof vergoeding en verblyf kostes word deur besigheid gedek indien kandidaat weg van die huis af werk. Skool verlaters en onervare persone welkom, volledige opleiding sal gegee word.
E-pos CV na info@braaiboer.co.za