Onafhanklike oogkundige praktyk is opsoek na 'n hardwerkende dame tussen die ouderdom van 20 en 35 jaar. Kandidaat moet passievol wees om op die langtermyn saam met die res van die span die praktyk op te bou deur uistekende diens aan pasiënte te lewer. Stabiele persoonlike omstandighede en eie vervoer is nie-onderhandelbaar. Salaris sal tydens die onderhoud bespreek word.