Posberskrywing
Die suksesvolle kandidaat sal in beheer wees van die:
1. Fisiese en psigiese verpleegsorg van bejaarde persone
2. Daaglikse doen van rekord houding van observasies
3. Wondversorging en infeksiebeheer
4. Kontrolering van skedule 5, 6 en 7 medikasie en hou van medisyne register
5. Toesien dat fisiese en psigiese versorging daagliks gedoen word
6. Rekordhouding van sterftes en toelatings
7. Beplan en help met fondsinsameling
8. Beplanning, opleiding en oefening van n noodplan
Werksomstandighede en voordele:
1. 12 uur skofte
2. Op roep na ure wanneer dit jou diensbeurt is
3. Salaris volgens kwalifikasies
4. Jaarlikse Verlof
5. Pensioen en medies na 6 maande proeftydperk
Vereistes
Kandidate moet aan die volgende vereistes voldoen:
Minimum kwalifikasie van stafverpleegster
Registraise by die Raad op Verpleeging