GEREGISTREERDE VERPLEEGKUNDIGE/STAFVERPLEEGSTER
Alta du Toit Nasorg sentrum, Boston
Alta du Toit Nasorg is ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk(Wes-Kaapland) en VGKSA(Kaapland). Aansoeke van entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persone word vir hierdie betrekking ingewag.
Pligte vereistes:
Die aangewese kandidaat moet geregistreer wees by die SARV as Professionele Verpleegkundige/Stafverpleegster.
• Bewese ervaring in die verpleging van intellektueel gestremde persone
• Uitstekende probleemoplossingsvaardighede
• Uitmuntende beplanningsvaardighede
• Verpleegsorg vaardighede
• Goeie organiseringsvaardighede
• Bewese rekenaarvaardighede(MS Office)
• Baie goeie interpesoonlike vaardighede
• Uitstekende kommunikasievaardighede(Afrikaans en Engels)
• Goeie skryfvaardighede
Persoonsvereistes:
• Beoefen van uitnemende geduld en toon van respek
• Empatie
• Vriendelikheid
• Bestuurslisensie – sal tot voordeel wees
• NB - ‘n Bewys van Registrasie by SARV
• NB - ‘n Onlangse Polisiesertifisering(Police clearance - NIE OUER AS ‘N MAAND NIE)
Voordele: Mediese Fonds, Pensioenfonds, ruim verlof
Sluitingsdatum: 28 Februarie 2021
Diensaanvaarding: So gou moontlik
Stuur ‘n volledige CV met salarisverwagting na admin1@altadutoit.org.za