Hatfield, Pretoria: SENIOR LITIGASIE SEKRETARESSE (DERDE PARTY EISE)
Minimum Vereistes:
-Netjiese en professionele Afrikaans sprekende dame
-Afrikaans & Engelse eerste en tweede tale (Afr & Eng kliënte basis)
-Matriek
-Minimum 5 jaar onlangse werksondervinding in Hooggeregshof & Landdroshof Litigasie by ‘n regsfirma, spesifiek in Derde Party Eise (namens Eiser) verpligtend
-Diktafoon tik ondervinding met goeie tikvaardigheid (spoed en akkuraatheid)
-Rekenaargeletterd in MS Office
-Nie roker
-Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings
-Om so gou moontlik diens te aanvaar
Pligte:
-Tik en opstel van Hooggeregshof & Landdroshof Litigasie en Derde Party Eise
-Opstel en tik van litigasie dokumentasie, kennisgewings en pleitstukke
-Algemene administrasie en sekretariële take
Salaris: R 20 000.00 – R 25 000.00 bruto maksimum (afhangende van ondervinding)
E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui die volgende aan:
- Verwysing CR2224; en
- U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag.
(Stuur ook ‘n onlangse foto en enige verwysingsbriewe van vorige werkgewers, indien moontlik)
AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE MINIMUM VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.
BELANGRIK: Hierdie is ‘n gespesifiseerde regsberoep. Moenie aansoek doen indien u nie die relevante ondervinding het by ‘n regsfirma nie