Job Summary
Sekuriteits wag Pretoria Oos (dringend)
- Sekuriteitswag (Hoof Uitvoerende Beampte - Woonperseel)
- Moet Afrikaans praat
- Eie vervoer he - Nie onderhandelbaar
- Moet in Pretoria woonagtig wees
- Bewaak die hoof uitvoerende beampte se perseel
- Ondervinding (5 jaar)
- Moet eie vervoer hê, met ''n geldige bestuurs lisensie
- Geldige vuurwapenlisensie (nie ''n moet nie)
- Sober gewoontes
- Goeie kommunikasie vaardighede
- Skoon kriminele rekord
- Goeie verwysings
- Gesondheid (Uitstekend)
- Vertroue waardig betroubaar
- Posisie is nagskofte (3 nagte aan, 3 nagte af)
- Begindatum: Onmiddellik