Blokman
Opsoek na n ervare en gekwalifiseerde enkelopende blokman sonder afhanklikes. (Man en Vrou paartjies sal ook oorweeg word) vir 'n posisie in die Noorde van Mozambique. Die rol behels die opstel van n verwerkings slaghuis op 'n plaas waar karkaste verwerk sal word volgense slaghuis se behoeftes.
Behuising en etes word verskaf.
Vereistes:
Ideale rol vir 'n gekwalifiseerde en ervare blokman sonder afhnaklikes wat beried is om vir lang tye op n slag buite Suid Afrika te wees. Die suksesvolle persoon sal, onder leiding van plaas bestuurder, die verwerkings aanleg daarstel, personeel op lei, en deel vorm van die groei van 'n projek met goeie vooruitsigte.
Stuur asb u CV en ek sal u kontak.
This alert already exists for this Email.
You have successfully created your alert.
You will receive an email when a new job matching your criteria is posted.