Moeg gesukkel finansïeel a.g.v. lock down??
Hier is jou antwoord!!
Ons is opsoek na AMBISÏEUSE admin persoon wat graag finansïeel beter af wil wees.
• Moet vlot AFRIKAANS en Engels kan praat
• Moet onder druk kan werk
• Moet maklik met mense oor ‘n telefoon kan praat
• Moet onmiddelik beskikbaar wees
• Geen kwalifikasies of ondervinding nodig nie
• Volle opleiding word gratis voorsien
• Vervoer kan voorsien word
• Basies + kommissie sal bespreek word tydens die onderhoud
• Potensïele groei is definitief moontlik
• Alle onderdomsgroepe welkom
As jy voel hierdie werksgeleentheid is vir jou, stuur asb volledige CV in PDF formaat na jobs@investradetech.com, onderhoude sal telefonies gerëel word.
Sien uit om van jou te hoor!!