Vakante poste beskikbaar in Brakpan omgewing +- 7 km vanaf Carnival Mall:
Applikante moet tweetalig wees met Afrikaans as eerste taal, ouderdomsgroep 30 – 55 jaar. Nie tyd gebonde wees en verskieslik geen afhanklikes. Persoon met kennis van algemene onderhoud van voertuie, trokke, trailers en TLB’s insluitend goeie kennis van spray painting & panelbeating. Moet kontakbare verwysings, ‘n geldige bestuurs lisensie en eie vervoer hê.
Aansoeke kan gestuur word na: ho@vvuurengroup.co.za, alfred@vvuurengroup.co.za; osc@vvuurengroup.co.za