B-BBEE Verifikasie Analis
Pretoria-Noord
Ons is op soek na 'n hoogs geskoolde, doelgerigte en hardwerkende individu
om ons “B-BBEE Verifikasie Analis” posisie te vul.
Vereistes:
• Ons sal jou oplei, geen ondervinding nodig nie.
• Bereid om te vlieg na kliënte in Suid Afrika
• Jy sal kliënte se B-BBEE punt uitwerk en verifieer by hul perseel
• Jy sal deel wees van 'n span van 10 mense
• Jy moet integriteit he, rekenaarvaardig wees en bereid wees om te leer en onder druk te werk.
• Vorige rekeningkundige or regs ondervinding sal goed wees
Vaardighede:
• Uitstekende kommunikasievaardighede
• Vermoë om onafhanklik en onder druk te werk
• Vermoë om streng sperdatums te bereik
• Moet 'n spanspeler wees
• Konflikoplossing
• Moet tweetalig wees
• Vermoë om vertroulikheid te handhaaf en uiterste diskresie uit te oefen.