Pos beskikbaar by Pretoria Oos kantoor Goeie kommunikasie vaardighede. Goeie syfervaardighede. Moet onafhanklik en onder druk kan werk. Moet oor goeie administratiewe vaardighede beskik. Graad 12 'n voor vereiste. Ondervinding as 'n Debt Counsellor en of ondervinding by 'n Makelaars onderneming sal in jou guns tel. Stuur volledige CV met alle kwalifikasies na info@peakonline.co.za Pos is onmiddelik beskikbaar