Centurion, Pretoria: FINANSIëLE ADMINISTRASIE KLERK
Minimum Vereistes:
-Netjiese en professionele Afrikaans sprekende dame, ongeveer 25-35 jaar oud
-Afrikaans en Engels eerste en tweede tale verpligtend
-Matriek met rekeningkundige agtergrond
-Minimum 2 jaar onlangse rekeningkundige / boekhou ondervinding verpligtend
-Ondervinding in Debiteure & Krediteure verpligtend
-Rekeninge rekonsiliasie ondervinding verpligtend
-Rekenaargeletterd in MS Office, spesifiek in MS Excel
-Pastel Evolution voordelig
-Hoë aandag vir detail en akkuraatheid
-Betroubaar en verantwoordelik
-Uitstekende kommunikasie vaardigheid
-Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings
-Om so gou moontlik diens te aanvaar
-Moet bereid wees om “retail” ure te werk (Maandae to Vrydae van 07h30vm – 17h00nm, en 2 Saterdae per maand)
Pligte:
-Algemene boekhou take vir groothandelaar verpakking verskaffer
-Debiteure & Krediteure
-Rekening rekonsiliasie
-Algemene finansiële administrasie
Salaris: ± R 8 000.00 – R 10 000.00 bruto
E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui die volgende aan:
- Verwysing CR2194; en
- U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag
(Stuur ook ‘n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat u het van vorige werkgewers, indien moontlik)
AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD