Waterkloof area
Opsoek na ‘n bekwame en verkieslik n dame om bogenoemde rol te vervul.
Vaardighede en ondervinding behels:
- Sage Pastel (prosesering van bankstate, joernale ens)
- BTW opsommings & en rekonsiliasies
- Indiening van VAT201 opgawes.
- Indiening van EMP201 & EMP501.
- Indiening van IB14 opgawes
- Inkomste belasting (maatskappy en individue)
- SARS Efiling
- Microsoft Excel
Ander vereistes:
> Goeie geskrewe en verbale kommunikasie vermoë in beide Afrikaans en Engels.
> Geldige lisensie en eie vervoer
> Salaris R 20 000 per maand
> Stuur asb CV na wynanddup@mweb.co.za