UNGERER HEALTH BROKERS
Rekeningkundige en Administratiewe Posisie wat behels die verantwoordelikheid om afdelings rekeninge, kroniese medikasie registrasies en hospitaal magtigings te kan behartig.
Pligte fokus om in eie hoedanigheid afdelings te hanteer en kliente tevredenheid te verseker deur middel van die hoe volume oproepe en versoeke korrek te prosesseer.
Kwalifikasies en ondervinding benodig:
Matriek (Graad 12) en diploma in rekeningkunde
3-5 jaar rekeningkundige en/of bankwese agtergrond
Navorsings vaardighede
Self gedrewe
Geen kriminele rekord
Afrikaans en Engels magtig wees
Om aansoek te doen, stuur die volgende:
'n Onlangse kop-en-skouers foto,
Gesertifiseerde afskrifte van alle kwalifikasies,
'n Volledige CV met verwysings met landlyn nommers
Aansoeke kan gestuur word na: PAdbn@shisas.com