SURVEYOR CIVIL CONSTRUCTION SITE - word benodig vir Konstruksie maarskappy in Gauteng. Moet ten minste 8jr ondervinding he in uitsit van AL die volgende met Trimble masjien: Water-, Riool- en Stormwater lyne, paaie, massa grondwerke en platforms. Verwysings moet verskaf word. Selfoon toelaag en voertuig word verskaf. Stuur asb CV na info@sikhumba.co.za of faks na 086 659 6201.