Toegangsbeheer Beampte pos onmiddellik beskikbaar in die Noordelike voorstede van Pretoria, Gauteng. Persoon met ten minste 5jr werksondervinding. Goeie gesondheid, bereid om te leer en reels toe te pas. Moet met publiek kan werk. Afrikaans en Engels lees, skryf en praat. Netjies wees. Sober gewoontes hê en nie bang wees om hier en daar iets ekstra te doen nie. Eie vervoer na en van die werk en beskik oor 'n Kode 08 lisensie. Indien jy alreeds by ons aansoek gedoen het vir hierdie pos, moet asseblief nie weer nie.
Stuur volledige cv na allstoragemove@gmail.com