BP Electrical is opsoek na n Kantoor assistent tussen die ouderdomme van 26 en 35 jaar om ons dinamiese span by te staan. Die geskikte persoon moet ten volle tweetalig wees met uitstekende telefoon etiket en moet rekenaarvaardig wees. Salaris is hoogs onderhandelbaar. Dit is tans n halfdag pos maar kan verleng word na n voldag pos toe.