Voldag Administratiewe pos te Middelwater de Wildt
Geskikte kandidaat moet aan die volgende eienskappe voldoen:
• Intelligent
• Gedissiplineerd
• Ingestel op detail
• Verantwoordelik
• Vermoë om goed saam te werk in n kantoor
• Goeie probleemoplossingsvaardighede
• Eerlik
• Goeie, positiewe gesindheid
• Uitstekende rekenaarvaardighede
• Self-gedrewe
• Netjies
• Betroubaar
• Goeie telefoonetiket
• Kantoor is rookvrye omgewing
Salaris word tydens onderhoud bespreek.
Epos verkorte cv na:
info@johanventer.net
Voor/op 27 Februarie 2021